Engo het in 2020 ‘n spesiale Engo Koffie in samewerking met Bloemfontein Coffee Roastery bekendgestel.  Hierdie koffie is spesiaal gerooster met Liefde en wil Engo hoop in jou huis indra.  Ondersteun Engo en bestel maandeliks jou spesiale koffie teen slegs R85 vir 250g.   Beskikbaar by Engo kantore in die Vrystaat.

Vir meer inligting stuur ‘n epos na info@engo.co.za of skakel vir Rachelle by 060 548 5543