Tel: 051 407 7222
Volg ons
ENG
AFR

Riana Nel konsert 10 Maart 2017

  • Tuis
  • Riana Nel konsert 10 Maart 2017

Riana Nel konsert 10 Maart 2017

Riana Nel het ‘n konsert gehou op 10 Maart 2017 ten bate van ENGO.  Die fondsinsameling was gehou by NG Kerk Pellissier Gemeente in Bloemfontein.

Baie dankie aan al ons borge wat die funksie moontlik gemaak het. ‘n Groot dankie aan Imperial GM Motors Bloemfontein, Radio Rosestad, LeGit, City Living Botique Hotel en Nashua.  Julle is vir ons goud werd.
 

Photos

Radio Onderhoude

Radio Rosestad Interview

Videos

Eternal hope Ewige hoop Tshepo esafeleng

Kontak Ons
  • Straatadres: van Heerdenweg 22, Wilgehof, Bloemfontein
  • Posadres: 12552, Brandhof, 9324
  • Tel: (051) 407 7222
  • Faks: (051) 525 2015
  • Epos: info@engo.co.za
Engo - Ewige hoop

ENGO is ‘n nie-winsgewende en nie-regeringsorganisasie wat hulp verleen en hoop skep in die lewens van mense. Dit is ‘n Christelike organisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.

Daar is 34 kinder- en jeugsorgsentrums, 23 bejaardesorgsentrums, 14 gesinsorgkantore, vier kantore vir persone met gestremdhede en ses ondersteuningskantore vir hospitaalsorg is in die Vrystaat gevestig.

Engo lewer voorkomings-, beveiligings,-, versorgings-, opvoedings-, ontwikkelings- en behandelingsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe.

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio.
© 2017. Engo. All right reserved.
Admin login