Tel: 051 407 7222
Volg ons
ENG
AFR

OMGIE

OMGIE

OMGIE is die visuele beeld van een van ENGO se kern waardes: OMGEE!

OMGIE verteenwoordig al ENGO se subprogramme met sy kleurvolle hare. Hy het altyd ‘n glimlag op sy gesig en is op sy gelukkigste wanneer hy geluk en hoop in die lewe van ander kan bring.
 
 
 
 
 

Fotos

Photos

Eternal hope Ewige hoop Tshepo esafeleng

Kontak Ons
  • Straatadres: van Heerdenweg 22, Wilgehof, Bloemfontein
  • Posadres: 12552, Brandhof, 9324
  • Tel: (051) 407 7222
  • Faks: (051) 525 2015
  • Epos: info@engo.co.za
Engo - Ewige hoop

ENGO is ‘n nie-winsgewende en nie-regeringsorganisasie wat hulp verleen en hoop skep in die lewens van mense. Dit is ‘n Christelike organisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.

Daar is 34 kinder- en jeugsorgsentrums, 23 bejaardesorgsentrums, 14 gesinsorgkantore, vier kantore vir persone met gestremdhede en ses ondersteuningskantore vir hospitaalsorg is in die Vrystaat gevestig.

Engo lewer voorkomings-, beveiligings,-, versorgings-, opvoedings-, ontwikkelings- en behandelingsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe.

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio.
© 2017. Engo. All right reserved.
Admin login