Tel: 051 407 7222
Volg ons
ENG
AFR

Nashua Gholfdag ten bate van ENGO Vrystaat

  • Tuis
  • Nashua Gholfdag ten bate van ENGO Vrystaat

Nashua Gholfdag ten bate van ENGO Vrystaat

Nashua het  op 5 Oktober 2017 ’n gholfdag ten bate van ENGO Vrystaat  aangebied.  Die formaat was ‘n “four person better ball scramble drive”. Daar het 160 spelers afgeslaan vroeg Donderdagoggend.

Soos met enige fondsinsameling sou die dag nie ‘n sukses kon wees sonder die same-werking van die gemeenskap en besighede nie.  Baie dankie aan Kramer, Weideman en Joubert wat ingestaan het as die hoofborg vir die dag. 

Alle fondse wat ingesamel is, is ten bate van ENGO Vrystaat.

ENGO wil graag vir Nashua dankie sê dat hulle saam met ons hande gevat het om hoop te bring in die lewens van ander, hoop nie net vir nou nie, maar vir altyd. Ewige hoop!

 
 
 

Fotos

Photos

Radio Onderhoude

Rikus Kruger speaks to Radio Rosestad

Eternal hope Ewige hoop Tshepo esafeleng

Kontak Ons
  • Straatadres: van Heerdenweg 22, Wilgehof, Bloemfontein
  • Posadres: 12552, Brandhof, 9324
  • Tel: (051) 407 7222
  • Faks: (051) 525 2015
  • Epos: info@engo.co.za
Engo - Ewige hoop

ENGO is ‘n nie-winsgewende en nie-regeringsorganisasie wat hulp verleen en hoop skep in die lewens van mense. Dit is ‘n Christelike organisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.

Daar is 34 kinder- en jeugsorgsentrums, 20 bejaardesorgsentrums, 11 gesinsorgkantore, 2 kantore vir persone met gestremdhede en 6 ondersteuningskantore vir hospitaalsorg is in die Vrystaat gevestig.

Engo lewer voorkomings-, beveiligings,-, versorgings-, opvoedings-, ontwikkelings- en behandelingsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe.

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio.
© 2018. Engo. All right reserved.
Admin login