Tel: 051 407 7222
Volg ons
ENG
AFR

Jongste Nuus

E- Nuus Mei 2018

Uploaded: 31 Mei 2018


E- Nuus Maart 2018

Uploaded: 31 Mar 2018

ENGO se Hoof Uitvoerende Direkteur deel graag die volgende boodskap met hierdie maand se E-Nuus uitgawe:

 

“Jy het ‘n groot verlede, Jesus sterf vir jou.

    Jy het ‘n groot hede, Jesus leef vir jou.

      Jy het ‘n groot toekoms, Jesus kom vir jou!”

 

Have a blessed and happy Easter 2018.

HE HAS RISEN, HE IS ALIVE!

Geseënde Paasfees 2018!

Mag julle elkeen elke dag die onvoorwaardelike liefde van Vader God beleef!


E- Nuus Feb 2018

Uploaded: 28 Feb 2018

Februarie 2018 was ‘n maand van opleiding en liefde by ENGO.  Lees gerus on Februarie uitgawe van die E-Nuus om meer uit te vind oor wat alles by ENGO Vrystaat plaasgevind het die maand.

Eternal hope Ewige hoop Tshepo esafeleng

Kontak Ons
  • Straatadres: van Heerdenweg 22, Wilgehof, Bloemfontein
  • Posadres: 12552, Brandhof, 9324
  • Tel: (051) 407 7222
  • Faks: (051) 525 2015
  • Epos: info@engo.co.za
Engo - Ewige hoop

ENGO is ‘n nie-winsgewende en nie-regeringsorganisasie wat hulp verleen en hoop skep in die lewens van mense. Dit is ‘n Christelike organisasie wat fokus op die versorging van kinders, bejaardes, gesinne, persone met gestremdhede en pasiënte in nood.

Daar is 34 kinder- en jeugsorgsentrums, 23 bejaardesorgsentrums, 14 gesinsorgkantore, vier kantore vir persone met gestremdhede en ses ondersteuningskantore vir hospitaalsorg is in die Vrystaat gevestig.

Engo lewer voorkomings-, beveiligings,-, versorgings-, opvoedings-, ontwikkelings- en behandelingsprogramme aan individue, gesinne en gemeenskappe.

Designed & Developed by Seven Lemons Design Studio.
© 2018. Engo. All right reserved.
Admin login